Op Vlerke van Hoop, Verwerking van Rousmart
R330,00
- Is dit moontlik om rousmart en traumatiese verlies ten volle te verwerk?
- Kom jy oor verlies of werk jy daardeur?
- Kan tyd ʼn verskil aan rousmart maak?
- Kan rousmart dalk tog netjies in vyf stappe ingeperk word?
- Is dit moontlik om op te hou treur maar sonder om te vrees dat jy jou ‘persoon’ gaan vergeet?
- Wat van die ouer wat ʼn kind aan die dood afgestaan het? Is daar hoop?
- Is die rousmart anders vir ʼn kind, eggenoot, broer/suster?
- Watter uitdagings skep traumatiese omstandighede soos moord en selfdood in die verwerking van verlies?
ʼn Groot verlies en die verwerking daarvan is ʼn groot uitdaging. Dit is menslik om gou-gou beter te wil voel, maar sonder om die hartseer te konfronteer is daar nie ʼn “beter” nie
“Pain that is not transformed is transmitted” – Richard Rohr